Dit was baie netjies

Sal enige tyd weer daar oorslaap. Sal vir almal vertel hoe 'n goeie gastehuis Guesthouse @56 is!  Quintin C

Dit was fantasties.

Ons was laat Vrydag daar en steeds op die hande gedra. Na 'n tydjie se gesukkel om die plek te kry (ons is plaasjapies) is ons vriendelik verwelkom. Die kamers was uitstekend. Baie dankie. Bertie H

Die gastehuis het alles gebied waarna ons gesoek het.

Die gastehuis was goed geleë vir ons doel, dit is 'n pragtige gastehuis met skoon en netjiese kamers. Ons is hartlik ontvang in 'n pragtige gastehuis. Amanda K

Such a warm and friendly welcome by the host and most of all beautiful, clean and comfy.

We were greeted by Tomi with such a warm welcome as we arrived. We attended a wedding and needed accommodation for the night and was not disappointed as the rooms were clean and there were fresh white linen and everything you may need. Such a pleasant stay and convenient. Would recommend to everyone. Vashika K

THUMBS UP

We were attending a wedding close by and stayed @ Guesthouse @ 56 for the weekend. 
The owner Toy was lovely, friendly and helpful. 
The Guesthouse was beautiful, neat and clean! The room was lovely, the bed comfortable and felt like home. 
Thank you Toy - I will definitely recommend you to others. Jaqui Jansen van Rensburg, South Africa

The Guesthouse is gorgeous and the rooms are very beautiful and comfortable.  Toy is very friendly and helpful. We had a lovely stay at Guesthouse @ 56.  Charlene du Plessis 

Ek en my vrou Helen wil net weer eens vir jou se baie dankievir die Wonderlike naweek dat ons by julle kon tuis gegaan het, Julle gaste huis was wonderlik en ons het die ontbyt ook vreeslik geniet.  Schalk Visagie

Pragtige gastehuis met sosveel hartlikheid en gasvryheid!!  Lawrence & Talita Ryan

Baie, baie dankie vir die wonderlike geleentheid om hier te kon gebly het.  Dit is verskriklik netjies en definitief 'n baie great gastehuis.  Sal beslis weer 'n draai kom maak.  Mag die Here julle uit jul sokkies uit seën.  Die Hoy''s

Baie dankie vir die gasvryheid!  Valiant Swart 05-03-2016

Baie dankie vir die gasvryheid.  Die diens is fantasties.  Die personeelis baie vriendelik en behulpsaam.  Frans en Riana van Rensburg

Lovely guesthouse!  Thank you.  Regards.  The Pillay family (Nelspruit) 28-03-2016

Absoluut verruklik en baie mooi en goed uitgerus.  Janda van de Vyver, Vereeniging 15-05-2016

Dankie vir die vriendelike diens en lekker warm slaapplek - ons het baie lekker gebly en sal julle aanbeveel!  Charlene & Stefan

Thank you for a wonderful stay - a stunning place to celebrate our 44th wedding anniversary.  Mike & Margy Theron 08-07-2016

We had a beautiful stay, great hosts, cosy rooms.  Thank you.  Rufaro 31-07-2016

Baie dankie vir 'n wonderlike bly.  Julle het regtig baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel.  100% op julle etiket!!  Emke en Elandrie 09-08-2016

Thank you!  We had a marvelous stay and it was so convenient for our wedding at Chez Charlene.  The rooms are beautiful!  Beyleveld-Kruger wedding party 14-08-2016

Heerlik gebly!  Baie dankie vir al die ekstra moeite.  Ons waardeer opreg.  Philip & Estee Snyman (Stellenbosch), Jaco & Candice Colyn (Bfn), Franz & Lizanie Homsek (Bfn), Pieter Marais (Robertson) 09-10-2016

Baie dankie, ons het baie lekker geslaap.  Dis baie lekker hier.  Refentse 21-10-2016

Baie dankie dat ek altyd welkom is hier by julle.  Ek sal altyd kom kuier, want dit is ongelooflik lekker om hier oor te bly.  Brendan Peyper

Het soos 'n koning gekuier.  Baie liefde.  Andries Vermeulen 28-10-2016

Thanks so much!  Lovely stay and amazing accommodation.   Kyle Bisset & Gary Jackson 19-11-2016

Thank you for a wonderful welcome, warm and gracious - like home away from home.  We just love the tranquility and friendliness.  Will most definitely return in future and recommend to our friends and acquaintances.  Thank you.   Abe & Charmelle Daniels 26-11-201

Waardeer jou sooo baie!  Dankie.  Liefde,  Linza 03-12-2016

Lekker man, lekker.  Julle is die beste.  Danie Hartzenberg 05-02-2017

Fantastiese verblyf en baie goeie diens.  Vriendelike mense.  Baie dankie!  Chrisna en Jaques 11-03-2017

The place & rooms are very, very good, clean.  We had a good time.  I will always recommend the place to other people.  William & Phineas Baloi  20-03-2017

Dankie weereens dat ek hier kon slaap tannie, dit voel werklik of ek 'n huis weg van my huis af het.  Brendan Peyper

Vreeslik lekker gebly!!  Dankie vir gasvryheid en pragtige plek.  Ons kom verseker weer hier bly!  Groete,  Marna & Charl 02-04-2017

Ek bly op geen ander plek as ek in GAUTENG is nie.  Dankie aan Toy en al die staf hier.  Dis 'n spesiale plek.  Elvis Blue 2017

Baie dankie vir die oornag.  Dit was 'n baie lekker ervaring.  Die gastehuis is pragtig!  Sall weer so maak!!!  Mathys 08-04-2017

Baie dankie vir die vriendelikheid. Die gastehuis is netjies en mooi.  Baie lekker gebly.  Wilfy en Estelle en die Dominee

Baie dankie vir die lekker bederf.  Die gastehuis is pragtig en ongelooflik netjies.  Maritza en Ludwig

Hoe sê ons dankie vir julle wonderlike gasvryheid? Dankie vir al die bederf.  Dis pragtig hier by julle.  Dankie vir die lekker kos voordat ons opgetree het.  Hantam Klipwerf Orkes 29-07-2017

Thank you very much for the awesome guesthouse.  We had a great time.  The guesthouse is magic.  Debby & Errol

I travel a lot and can honestly say this is the BEST place I have ever stayed at - you are treated like family and made to feel at home.  The rooms were incredibly clean and comfy - loved the room snacks too - Thank you so much!  Will def recommend and spread word about this treasure of a place.  Taren Naidoo 11-08-2017

Dit was heerlik hier!  FC & Lo-ida Conradie 18-08-2017

Thank you for making us all so comfortable during these days of family reunion and wedding.  Pearsons & Co 27/28-08-2017

Lovely rooms, well kept. Dean & Louise Francis 03-11-2017

Ons het baie lekker gebly!  Sal weer kom.  Die Barnards 04-09-2017

Thank you for a lovely stay.  Clean, fresh room & delicious breakfast.  Team Wesbank 16-09-2017

Thanks for accommodating our every need - and our baby's needs tooLovely! Taryn 22-09-2017

Baie dankie vir die mooi kamer en die bed was hemels.  Jammer ons het net 1 aand oorgebly.  Keith & Roelien Cornforth 22-09-2017

Dankie vir puik diens en vriendelikheid.  Julle sien ons verseker weer.  Eben Pretorius van Nelspruit 23-09-2017

Baie lekker en gasvry gewees.  Alles op plek.  Net een woord, pragtig.  Kom weer eendag!!  Johan  & Ilona Bekker 23-09-2017

We enjoyed our stay very much.  Guesthouse @ 56 is "tops".  Jakes & Lesley 07-10-2017

I have stayed at places all over the world, but not slept in a bed that was 10 out of 10 for comfort.  Staff were friendly and everything was clean and tidy.  Thank you for accommodating us.  Greg & Oli 08-10-2017

A very lovely stay.  The room was comfortable and well equipped.  Friendly and relaxing.  Lance & Lindy Neiles, UK 14-10-2017

Thank you for your outstanding accommodation. You have a wonderful place.  Wayne & Staci Venter (Sandton) 14-10-2017

Fabulous place.  Had a great time.  We would highly recommend staying here to our friends.  Thank you for providing a great facility. Very hospitable & welcoming staff.  Lorraine & Nigel McKeany 15-10-2017

Awesome place.  Beautiful rooms!  Thank you.  Liz (Nelspruit) 22-10-2017

Amazing.  Love this place.  Thank you.  Allison Pickford 29-10-2017

Great service.  Rooms are absolutely beautiful.  Will definitely recommend friends to come as well as come back.  Thank you for a lovely time.  Alysha & Jaque 05-11-2017

Thank you for being a wonderful host - the rooms are beautiful!  Heidi & Ulrich 05-11-2017

Thank you for your great service and wonderful welcome.  The rooms are beautiful and we had a great time staying over.  Highly recommended.  Luitha & Jacques & family.  11-11-2017

Thank you for a wonderful stay.  Sage and Kendra 11-11-2017

Thank you for a wonderful experience at Guesthouse 56.  The rooms are beautiful & the service is outstanding.  Thank you so much.  Clint & Elzana 10-12-2017

Baie dankie vir 'n wonderlike vriendelike ervaring.  Sal verseker weer terugkom! Mooi dag verder.  Chris Moller 10-12-2017

Ag so dankie vir die heerlike bederf! Dit was so persoonlik en spesiaal.  En die heerlike gesels!! En raad met die wit linne.  Ek voel so geïnspireerd.  Die ontbyt was perfek en heerlik!  Heerlik om julle te kon ontmoet.  Dankie.  Kitty & Fanus Booysen (Mahikeng) 04-02-2018

Baie dankie vir wonderlike, vriendelike diens.  Pragtige plek.  Ben, Sharon & kids  (Zeerust) 11-02-2018

Absolutely fantastic stay.  Friendly staff and incredible facilities.  Thank you for everything.  From the Lamberts 25-02-2018